LEKKERJAG

[ SUID-AFRIKA · JAGPLASE · DIREK VAN DIE BOER ]

LEKKERJAG

Vind jou volgende jagplaas. Blaai deur jagplase regoor Suid-Afrika en bespreek direk by die boer — geen tussenganger, geen nonsens nie.

[ 06 PLASE ] · [ 17 SPESIES ] · [ 06 PROVINSIES ]

// IN DIE KYKER

UITGESOEKTE PLASE

SIEN ALMAL →

// HOE DIT WERK

SPOOR. BEKRUIP. SKIET.

[ 01 ]

SPOOR

Spoor die regte plaas — blaai per provinsie, spesie en prys. Al die trofeefooie vooraf, geen verrassings by die slagpale nie.

[ 02 ]

BEKRUIP

Bekruip van naby. Stuur die plaas ’n direkte navraag met jou datums en groepgrootte — jou boodskap gaan reguit na die boer.

[ 03 ]

SKIET

Maak die deal direk met die plaas klaar, pak die bakkie en gaan jag. Lekker jag!

HET JY ’N JAGPLAAS?

Lys jou plaas op LekkerJag en bereik jagters regoor die land. Dis gratis om te begin.

LYS JOU PLAAS